Hul eenheid se naam is heel gepas “Asem”, en ná ’n spanningsvolle finale beoordeling kon Lee-Ann en Johann uiteindelik weer asemhaal toe hulle as die wenners van die eerste seisoen van Klein paradys, ...